Bid vir die Nasies: Die Vervolgdes...

27 November is ‘Rooi Woensdag’ – ’n dag om te bid en bewusmaking te skep vir diegene wat vervolg en verdruk word weens hul geloofsoortuigings. Volgens navorsing word ten minste...

Lees meer...

Kerssangdiens 24 November 2019

Die Kerssangdiens is Sondag 24 November om 09h00.  Kom ons deel in die atmosfeer van die feesseisoen deur Sondag iets rooi, groen of wit aan te trek kerk toe....

Lees meer...

Bid vir die Nasies: Soedan

Bykans ’n miljoen van die 11 miljoen mense in Suid-Soedan word deur verwoestende oorstromings geraak is en hulle benodig dringend lewensreddende hulp. Die regering het ’n noodtoestand aangkondig en doen...

Lees meer...

Gemeente-ete Sondag 10 November...

Op Sondag 10 November om 12:00 eet ons as gemeente weer saam.  Bly sommer na kerk of kom vroeg om bietjie saam te kuier.  Onthou eie drinkgoed en eetgerei.  Kaartjies...

Lees meer...

Huis Gideon ‘n suksesvolle Aandmark...

Saterdag 26 Okt het Huis Gideon ‘n suksesvolle Aandmark gehou. Rene en Martin en die kinders van Huis Gideon wil graag vir almal wat bydraes gemaak het, of op een...

Lees meer...