Bid vir die Nasies: Saoedi Arabië

In die vroeë oggendure van Saterdag 14 September is Saoedi-Arabië se olieproduksie na bewering in die helfte gesny nadat twee groot olie-raffinaderye in Saoedi oënskynlik deur hommeltuig aanvalle aan die brand gesteek is. Geen ongevalle is aangemeld nie, maar die produksie-stilstand beloop ’n verlies van ongeveer vyf miljoen vate per dag of 5% van die wêreld se daaglikse produksie van ru-olie. Die impak is onmiddellik gevoel toe oliepryse die hoogste vlak in ses maande bereik het.

Die aanvalle het spanning tussen Amerika en Iran verhoog. Saoedi-Arabië is die tuiste van ongeveer 34 miljoen mense, waarvan ongeveer 31 miljoen ‘onbereik’ is

This entry was posted in Uncategorised. Bookmark the permalink.