Orreluitvoering Uitnodiging

JULLE WORD HARTLIK UITGENOOI. Daar sal ‘n spesiale deurkollekte wees om die onkostes te dek. Na afloop van die geleentheid gaan GRATIS tee/koffie en verversings aangebied word, en wegneem etes gaan te koop wees. (Kerrie en rys, nagereg en...

Lees meer...

GEMEENTE ETE

Onthou die Gemeente ete 26 Maart 2017   Kom geniet dit saam met ons. Die manne gaan potjie...

Lees meer...

Kerssang diens

Ons bied met trots aan: Louis-John Hüsselman Wanneer: Sondag  13 November 2016 om 9:00 Waar: Omgeekerk Lyttelton-Noord, 213  Monumentlaan,Lyttelton Koste: GRATIS...

Lees meer...