Ons wil God Drie-Enig deur liefdesdade sigbaar maak
Aug 16, 2020 by Mitch
Die Here nooi ons môre na die nagmaal, sal u self regmaak en ‘n stukkie brood en bietjie wyn voorsien dat ons dit saam kan gebruik. Mooi bly! ❤️