Ons wil God Drie-Enig deur liefdesdade sigbaar maak
Jun 21, 2020 by Mitch
God gee vir ons baie vryheid, en bakens om te volg. Maak jou verstand oop vir die Gees se invloed in jou lewe, dan sal jy God se wil ken.