Ons wil God Drie-Enig deur liefdesdade sigbaar maak
Feb 22, 2016 by Mitch
Ds Johan Bloemhof van Franse Sending besoek ons gemeente op Donderdag 3 Maart. Almal is welkom en daar sal Tee en ‘n eetdingetjie na die tyd wees om te nuttig