Erika Barnard van There4 Ministries Bediening – Saterdag 7 Februarie

Feb 3, 2015 by

Erika Barnard van There4 Ministries Bediening gaan meer vertel oor hul werk met die vervolgde kerk deur te fokus op die huidige situasie vir Christene in Egipte en Irak. Almal insluitende die manne is ook welkom. Daar sal darem ‘n eet dingetjie wees vir almal van ons wat ‘n soet tand het.

Verwante Artikels

Boekmerke

Deel met...