Gemeente ete 18 Nov 2018

Sondag 18 November het die gemeente ‘n feestelike vervroegde Kersete saam geniet. Baie dankie aan almal wat kom saam eet het, maar die groot dankie gaan aan Fred en Anita Scheepers en hul span wat ons so bederf het met die heerlike gammon, hoender en patat! Dankie ook aan al die vroue wat gehelp het met die voorbereidings en om die tafels mooi te maak en om die slaaie te maak! Jul hulp word waardeer!

This entry was posted in Uncategorised. Bookmark the permalink.