Ons wil God Drie-Enig deur liefdesdade sigbaar maak
Nov 15, 2019 by Mitch
Die Kerssangdiens is Sondag 24 November om 09h00. Kom ons deel in die atmosfeer van die feesseisoen deur Sondag iets rooi, groen of wit aan te trek kerk toe.