‘n MOET sien
Die is ‘n film van ‘n kollege filosofie professor mnr. Raddison wat se kurrikulum uitgedaag word deur sy nuwe student, Josh, wat glo God bestaan.
Advertensie – God is not dead – the movie https
Dit is in die “cinemas” beskikbaar of gratis op YouTube die skakel is:
Ek sal graag julle terugvoering wil hoor. Kontak my gerus per e-pos by: lyttnrd@mweb.co.za
Groete
Sue