Ons wil God Drie-Enig deur liefdesdade sigbaar maak
Nov 8, 2014 by Mitch
Vriende,
Neem kennis dat Sondag 09 November 2014 ‘n nagmaal diens is en word daar ook belydenis van geloof afgelê deur 4 meisies