Omgeekerk Helplift Projek

Daar is op ‘n kerkraadsvergadering gehou op 15 Februarie 2017 besluit om formeel deel te word van die Helplift Network Program www.helplift.co.za. Hierdie netwerk is ‘n multi-denominasie Christelike netwerk waarbinne elke gelowige se talente of gawes ‘n verskil kan maak. Die Helplift Netwerk poog om geloofsgemeenskappe te mobiliseer om mense se lewens te verander en om Koninkrykswerk te bevorder.

 

Skakel na die Helplift netwerk se webtuiste www.helplift.co.za
Skakel na Omgeekerk se beleidsdokument (In PDF Formaat) Omgeekerk HelpLift Beleid en Proses Dokument
 Hierdie dokument dien as ‘n beleids- en proseshandleiding om sodoende hierdie projek binne in die Omgeekerk Lyttelton-Noord te fasiliteer.