Spitbraai en Wynveiling

Wat is nou lekkerder as om ‘n Vrydagaand saam met vriende deur te bring?

Daar word op 27 Februarie 2015 hier by die kerksaal ‘n Spitbraai en Wynveiling aangebied deur die Omgee-Manne.

Dit beloof om vol pret en genot te wees.

Kaartjies is nog steeds beskikbaar teen R80 per kop en kan na kerk in die teedrink area of weeksdae in die kantoor aangekoop word.

 

Hoop ons sien julle daar!

 

 

This entry was posted in Kuier. Bookmark the permalink.