Wêreld Biddag vir Vroue

Die jaar het ons as Omgeekerk die voorreg om dit hier by ons eie kerk aan te bied.

Daar is reeds verskeie kerke wat dit saam met ons gaan meemaak.

Dit is 6 Maart om 9:00 vir 9:30 en die tema is Bahamas en die boodskap handel oor: “Verstaan julle wat Ek vir julle gedoen het”.

Moet dit dus nie vergeet nie. Bring sommer jou kollegas saam.

Sien julle daar!

This entry was posted in Aanbidding. Bookmark the permalink.