Omgeekerk
NG Gemeente Lyttelton Noord
Ons wil elke lidmaat lei om ‘n Lewende Verhouding met Jesus Christus te ervaar.
Visie
Ons wil mense help om hulle gawes prakties uit te leef.
Ons wil ‘n Biddende gemeenskap wees
Ons wil die nood van ons Gemeenskap aanspreek en verlig.
Ons wil die Vreugde van Christen wees by mense tuisbring.
Ons wil rolmodelle vir ons kinders wees.
Ons wil die kerk van Jesus Christus na mense toe neem.
Ons wil skoonheid en kwaliteit bevorder