Omgeekerk Lyttelton Noord Logo t
   
Bookmark and Share
OMGEEKERK LYTTELTON NOORD

Skyfievertoning in die Kerk 10/04

Ons waardes lê opgesluit in Efesiërs 4:1-3:

Laat julle roeping julle leefstyl bepaal. Met totale beskeidenheid en sagmoedigheid, met geduld moet julle mekaar in liefde verdra. Deur in vrede met mekaar te lewe, moet julle die eenheid wat die Gees bewerk het, bewaar.

Eredienstye:

Sondagoggend 9h00

Rusoord 17h15  

Aanddiens 18h00

Kategese:

Junior kategese (Voorskool tot Gr7) 9h00

Senior kategese (Gr 8 tot Gr 11) 19h00

 

Kerkkantoor ure:

Ma: 11h00 tot 13h00

Di - Vr: 08h00 tot 13h00

 

 

 Elkeen wat die naam van die Here aanroep, sal gered word

- Romeine 10:13

 

 
       
QuickTyme
       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Martthinus - terblanche.marthinus@gmail.com / 0834113848 Besoekers tot datum: 82 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap