Category Archives: Kuier

GEMEENTE ETE

Onthou die Gemeente ete 26 Maart 2017   Kom geniet dit saam met ons. Die manne gaan potjie maak! 

Posted in Kuier | Leave a comment

Kerssang diens

Ons bied met trots aan: Louis-John Hüsselman Wanneer: Sondag  13 November 2016 om 9:00 Waar: Omgeekerk Lyttelton-Noord, 213  Monumentlaan,Lyttelton Koste: GRATIS  

Posted in Kuier | Leave a comment

Basaar – 5 September 08h00 vir 08h30 – Kom in julle duisende!!!!!!

Kom almal, Daar is iets vir almal, Vet pret heeldag, Baie gesels, Baie eet Baie Drinkgoed.   Kom Kom !!!!!!

Posted in Kuier | Leave a comment

IS ONS HONGER?

Onthou die gemeente ete Sondag 2/08/2015 om 12:00 te Omgeekerk Lytteton-Noord.

Posted in Kuier | Leave a comment

Spitbraai en Wynveiling

Wat is nou lekkerder as om ‘n Vrydagaand saam met vriende deur te bring? Daar word op 27 Februarie 2015 hier by die kerksaal ‘n Spitbraai en Wynveiling aangebied deur die Omgee-Manne. Dit beloof om vol pret en genot te … Continue reading

Posted in Kuier | Leave a comment

Uitnodiging

kom kuier saam ons by die…..  Klik hier vir meer besonderhedeDankseggingsete

Posted in Kuier | Leave a comment