Ds Chris se Preek 02/08/2020

Aug 2, 2020 by

Ons moet God deel maak aan die dinge waarmee ons besig is, wanneer ons daaroor bid en God betrek, sal sy vrede met ons wees. Paulus leer ons in Filippense 4:4-9 dat ”Ek dink, daarom doen ek”. Dit wat ons dink gaan oor in dade. In Fillipense 4:8 gee Paulus vir ons ‘n lys waardes waaraan ons moet dink en waarmee ons moet leef, dan sal God wat vrede gee met ons wees

Verwante Artikels

Boekmerke

Deel met...