Wêreldbiddag vir vroue – 1 Maart 2024

Die jaarlikse Wereldbiddag vir Vroue word vanjaar in ons gemeente aangebied.  Dit vind plaas op Vrydag 1 Maart om 9vm.  Ons doen ‘n beroep op ons lidmate om hierdie byeenkoms by te woon, en om asb ander mense ook te nooi om die geleentheid te ondersteun.  Daar sal ‘n uitnodigings kaartjie op alle groepe geplaas word, wat dan gebruik kan word om ander mense te nooi.  Die doel van die Biddag is om bymekaar te kom en te bid vir die vroue van ‘n spesifieke land, en ook vir die vroue in ons eie land.   Die Wereldbiddag vir Vroue word in baie verskillende lande aangebied.  Ons maak staat op jul ondersteuning.

This entry was posted in Aanbidding. Bookmark the permalink.