Gemeente-ete Sondag 3 Maart 2024

Op Sondag 3 Maart eet ons weer saam’. Almal word vriendelik uitgenooi om te kom saam eet en saam kuier onder die afdakke. Op die spyskaart is ‘n skaap spitbraai, aartappels en uie, slaaie en nagereg.

Die Koste is R80 en plekke moet voor Woendag 28 Februarie om 12:00 by Susann (0644838604 of 0828024883) bespreek word. Bring eie eetgerei en drinkgoed.

Sien jou graag

This entry was posted in Kuier. Bookmark the permalink.