Category Archives: OmgeeVroue

Alle artikels verwant aan die vroudiens aksie

Erika Barnard van There4 Ministries Bediening – Saterdag 7 Februarie

Erika Barnard van There4 Ministries Bediening gaan meer vertel oor hul werk met die vervolgde kerk deur te fokus op die huidige situasie vir Christene in Egipte en Irak. Almal insluitende die manne is ook welkom. Daar sal darem ‘n … Continue reading

Posted in OmgeeVroue | Tagged | Leave a comment

‘n Verskil in ons naaste se lewe.

Hoe kan ons ‘n verskil maak in ons naaste se lewe. Hier is 5 punte, kom ons probeer dit en kyk hoe werk dit. Glimlag Luister Liefde Geduld Empatie  

Posted in OmgeeVroue | Leave a comment

Dankseggingsete 16 November 2014

Neem asb kennis dat Sondag 16 November 2014 ‘n dankseggingsete sal wees. Kaartjies is beskikbaar by Sue in die kerkkantoor.   Groete   Omgeevroue

Posted in Aanbidding, OmgeeVroue | Leave a comment