Ds Gideon se preek 28/06/2020

Ons word opgeroep om in die tyd te bid… Groei nog verder geestelik. Mag God jou oë oopmaak vir hoop, hoe kosbaar ons vir God is en hoe kragtig God in ons en in die wêreld werk deur doodsheid te verander in moontlikheid vir lewe!

This entry was posted in Uncategorised. Bookmark the permalink.