Op Maandag 1 Julie – gedurende spitstyd, naby die ministerie van verdediging in Kaboel – het ’n bom ontplof wat die lewens van ten minste 10 mense geëis het en soveel as 100 mense is beseer, waaronder 35 skoolkinders was. Afgaanse veiligheidsmagte het toe ure lank met gewapende Taliban-mans, wat ná die ontploffing ’n gebou bestorm het, geveg. Vredesgesprekke tussen Amerika en Taliban-leiers het in Doha begin, in ’n poging om ’n 18-jaar lange burgeroorlog in Afganistan te beëindig.
Van Afganistan se bevolking van sowat 37 miljoen mense, is slegs 0.1% belydende Christene. Dit is ’n klein, maar veerkragtige ‘ondergrondse’ Kerk, wat te midde van geweldige druk en ’n uitgerekte oorlog, oorleef. Bid asseblief saam vir Afganistan.
-
Nuutste Artikels
- Erediens 25 Februarie 2024
- Aankondiger 25 Februarie 2024
- Gemeente-ete Sondag 3 Maart 2024
- Erediens 18 Februarie 2024
- Aankondiger 18 Februarie 2024
- Wêreldbiddag vir vroue – 1 Maart 2024
- Erediens 11 Februarie 2024
- Aankondiger 11 Februarie 2024
- Erediens 4 Februarie 2024
- Aankondiger 4 Februarie 2024
- Erediens 28 Januarie 2024
- Aankondiger 28 Januarie 2024
- Erediens 25 Desember 2023
- Erediens 24 Desember 2023
- Erediens 21 Januarie 2024
- Aankondiger 21 Januarie 2024
- Kerkbode Artikel in gesprek met CMR Oos Welsynswerker
- Erediens 14 Januarie 2024
- Aankondiger 14 Januarie 2024
- Erediens 7 Januarie 2024
- Aankondiger 7 Januarie 2024
- Erediens 30 Desember 2023
- Erediens 17 Desember 2023
- Erediens 10 Desember 2023
- Aankondiger 10 Desember 2023
- Centurion Geloftefees 16 Desember 2023
- Erediens 3 Desember 2023
- Aankondiger 3 Desember 2023
- Erediens 26 November 2023
- Aankondiger 26 November 2023