Op Maandag 29 Julie het vyf Malawiese hooggeregshof-regters met beraadslaging begin om ’n politieke krisis, wat tot voortdurende betogings in die normaalweg rustige Suider-Afrikaanse land gelei het, op te los. Bewyse van wydverspreide onreëlmatighede tydens die presidensiële verkiesing op 21 Mei het die afgelope twee maande, ’n golf van openbare betogings tot gevolg gehad. Die krisis het wisselvalligheid in die plaaslike geldeenheid veroorsaak en tot die stagnasie van ’n reeds brose ekonomie, in een van die armste lande ter wêreld, gelei.
Ongeveer 75% van Malawiërs is belydende Christene, insluitend die huidige opposisieleier Lazarus Chakwera (’n voormalige predikant) wat die verkiesingsuitslae betwis.
-
Nuutste Artikels
- Erediens 25 Februarie 2024
- Aankondiger 25 Februarie 2024
- Gemeente-ete Sondag 3 Maart 2024
- Erediens 18 Februarie 2024
- Aankondiger 18 Februarie 2024
- Wêreldbiddag vir vroue – 1 Maart 2024
- Erediens 11 Februarie 2024
- Aankondiger 11 Februarie 2024
- Erediens 4 Februarie 2024
- Aankondiger 4 Februarie 2024
- Erediens 28 Januarie 2024
- Aankondiger 28 Januarie 2024
- Erediens 25 Desember 2023
- Erediens 24 Desember 2023
- Erediens 21 Januarie 2024
- Aankondiger 21 Januarie 2024
- Kerkbode Artikel in gesprek met CMR Oos Welsynswerker
- Erediens 14 Januarie 2024
- Aankondiger 14 Januarie 2024
- Erediens 7 Januarie 2024
- Aankondiger 7 Januarie 2024
- Erediens 30 Desember 2023
- Erediens 17 Desember 2023
- Erediens 10 Desember 2023
- Aankondiger 10 Desember 2023
- Centurion Geloftefees 16 Desember 2023
- Erediens 3 Desember 2023
- Aankondiger 3 Desember 2023
- Erediens 26 November 2023
- Aankondiger 26 November 2023