Ons wil God Drie-Enig deur liefdesdade sigbaar maak
Jul 19, 2020 by Mitch
Jesus bring ‘n nuwe kultuur na die huishouding. Dit kan ‘n fees wees wanneer ons in onderdanigheid mekaar dien en gehoorsaam!