-
Nuutste Artikels
- Erediens 25 Februarie 2024
- Aankondiger 25 Februarie 2024
- Gemeente-ete Sondag 3 Maart 2024
- Erediens 18 Februarie 2024
- Aankondiger 18 Februarie 2024
- Wêreldbiddag vir vroue – 1 Maart 2024
- Erediens 11 Februarie 2024
- Aankondiger 11 Februarie 2024
- Erediens 4 Februarie 2024
- Aankondiger 4 Februarie 2024
- Erediens 28 Januarie 2024
- Aankondiger 28 Januarie 2024
- Erediens 25 Desember 2023
- Erediens 24 Desember 2023
- Erediens 21 Januarie 2024
- Aankondiger 21 Januarie 2024
- Kerkbode Artikel in gesprek met CMR Oos Welsynswerker
- Erediens 14 Januarie 2024
- Aankondiger 14 Januarie 2024
- Erediens 7 Januarie 2024
- Aankondiger 7 Januarie 2024
- Erediens 30 Desember 2023
- Erediens 17 Desember 2023
- Erediens 10 Desember 2023
- Aankondiger 10 Desember 2023
- Centurion Geloftefees 16 Desember 2023
- Erediens 3 Desember 2023
- Aankondiger 3 Desember 2023
- Erediens 26 November 2023
- Aankondiger 26 November 2023
Gemeente-ete Sondag 3 Maart 2024
Op Sondag 3 Maart eet ons weer saam’. Almal word vriendelik uitgenooi om te kom saam eet en saam kuier onder die afdakke. Op die spyskaart is ‘n skaap spitbraai, aartappels en uie, slaaie en nagereg.
Die Koste is R80 en plekke moet voor Woendag 28 Februarie om 12:00 by Susann (0644838604 of 0828024883) bespreek word. Bring eie eetgerei en drinkgoed.
Sien jou graag
Posted in Kuier
Leave a comment
Wêreldbiddag vir vroue – 1 Maart 2024
Die jaarlikse Wereldbiddag vir Vroue word vanjaar in ons gemeente aangebied. Dit vind plaas op Vrydag 1 Maart om 9vm. Ons doen ‘n beroep op ons lidmate om hierdie byeenkoms by te woon, en om asb ander mense ook te nooi om die geleentheid te ondersteun. Daar sal ‘n uitnodigings kaartjie op alle groepe geplaas word, wat dan gebruik kan word om ander mense te nooi. Die doel van die Biddag is om bymekaar te kom en te bid vir die vroue van ‘n spesifieke land, en ook vir die vroue in ons eie land. Die Wereldbiddag vir Vroue word in baie verskillende lande aangebied. Ons maak staat op jul ondersteuning.
Posted in Aanbidding
Leave a comment
Aankondiger 11 Februarie 2024
Aankondiger 11 Februarie 2024
Posted in Erediens Opnames
Leave a comment