Gemeente-Ete – Sondag 13 November

Almal word genooi om Sondag 13 November te kom saam eet in die kerksaal. Koue vleis sal verskaf word. Bring asb. ‘n slaai/poeding, eie drinkgoed en eetgerei. Om beplanning te vergemaklik sal dit gaaf wees as getalle kan deurgegee word na Sue voor Woensdag 9 Nov 12h00.

 

Kom ons vier Nagmaal so saam.

This entry was posted in Uncategorised. Bookmark the permalink.