Kerssangdiens Sondag 2 Desember 2018

Die Jubilate koor onder leiding van Dollie Pienaar sing die 2e Desember in ons kerk.  Nooi jul vriende en familie om die geleentheid saam by te woon. Dit is altyd ‘n belewenis om die Kersgety so te begin.

This entry was posted in Uncategorised. Bookmark the permalink.