Wynveiling – 11 Maart 2016 – Tot verdere kennisgewing uitgestel

Aan al die manne en dames wat ‘n goeie lekker wyntjie geniet. Daar sal op dv 11 Maart ‘n wynveiling gehou word. Bring asb enige wyn wat ons kan opveil en sodoende fondse vir die kerk en sy projekte insamel. Kaartjies vir die geleentheid is R 100 en is by Sue by die Kerk Kantoor beskikbaar.

This entry was posted in Uncategorised. Bookmark the permalink.